Category Literature

Genoeg is klaar ‘n fees

In ’n Nederlandse volkstuintjie leer Marlene van Niekerk “die pitte lees” en hoe om in eenvoud te lewe. Sy skryf vanuit die Zouweboezem langs die Lek. ’n “ Boezem” is ’n opvanggebied vir oortollige water. Die Lek is ’n sytak van die Ryn.