fbpx

Tag: restaurant

Die Eike – so smaak Suid-Afrika

Die Eike se spyskaart word deur al ons land se klimaatstreke geïnspireer, maar die bereiding is in ’n heeltemal ander liga. Dis ’n unieke reeks eetbare kunswerkies wat fyn op die oog en hemels in die mond is, sê KERNEELS BREYTENBACH nadat hy van piekelvis en pap tot garnaalkelkies en stokviskaaskoek beproef het.