fbpx

Tag: Marlene van Niekerk

Speculaasjes deur Marlene van Niekerk: Die eiland van die blomme

Waarom het sy altyd in die groentewinkels van Portugese so gelukkig soos ’n trapsoetjies op ’n krismisroos gevoel, wonder Marlene van Niekerk. Tydens ’n besoek aan die eiland van herkoms van die grootste aantal Suid-Afrikaanse Portugese kry sy meer as die antwoord.

Blatjang teen die blues

Samoesas en rissieblatjang sorg dat MARLENE VAN NIEKERK iets van die ou bekende landskappe in nuwe vergesigte terugvind.

Genoeg is klaar ‘n fees

In ’n Nederlandse volkstuintjie leer Marlene van Niekerk “die pitte lees” en hoe om in eenvoud te lewe. Sy skryf vanuit die Zouweboezem langs die Lek. ’n “ Boezem” is ’n opvanggebied vir oortollige water. Die Lek is ’n sytak van die Ryn.