fbpx

Literature

Flitse van gister

Die taxibestuurder met die vreemde uitrusting, die aantrekkamertjie van die Ou Konservatorium, kaal swem
in die Lanzerac se swembad… Murray La Vita gee hom oor aan die STELLENBOSCH-nostalgie.