Carla Hofmann

Carla Hofmann

Have permit will ride

By buying a 2023 Wine Lands Regional Permit, ERNST GOUWS ensures that for the rest of the year he can explore the 1 300km of first-rate mountain bike trails around Stellenbosch whenever he wants to. SINCE THE WORLD reopened for…

Maanligmymeringe

Op die naat van my rug, ingewikkel in die klippiesgruis van ’n verlate plaaspad diep in die Groot Karoo, lê ek saam met my medestappers en staar na die hemelruim. Nou en dan gesels ons in die donkerte, maar dan…