Saartjie Botha se aanbevelings vir US Woordfees 2019

Saartjie Botha is ’n Afrikaanse dramaturg en die feesdirekteur van die jaarlikse Woordfees op Stellenbosch. Met die Vleis, Rys en Aartappels-geselskap bring sy gereeld nuwe werk van Reza de Wet op die planke. Haar eie tekste sluit in SaadBalbesitAltyd JonkerTip en Spanner. Sy word soms as ’n buitestander- of entrepreneur-dramaturg bestempel. By die KKNK van 2013 was sy vereer met die Afrikaans Onbeperk-prys vir vernuwende denke vir haar algehele bydrae as dramaturg, vertaler, verwerker, drama-koördineerder, vervaardiger en teater-entrepreneur.

Die Woordfees se tema vir 2019 is JONK en hulle het onlangs die woord JONK geborg in Die WAT Woordeboek se “Borg ‘n Woord”-projek. Hier oorhandig Willem Botha van die WAT die sertifikaat aan Saartjie Botha, Direkteur van die US Woordfees en WOW.

Soos altyd bevat hierdie jaar se fees naas ontelbare vertonings en items om te geniet, en dit kan mens se kop laat draai om by te bly met alles. Dus het Saartjie vir ons ‘n paar aanbevelings gemaak oor watter items jy voor moet uitkyk by hierdie jaar se Woordfees.

Saartjie Botha se Woordfees 2019 aanbevelings:

Toneel

  1. Samson
  2. GodgOdgoD
  3. Walk
  4. Swerfgoed
  5. MI(SA)
  6. Afrikaan
  7. Katvoet
  8. Endgame
  9. Swartskaap
  10. Rooilug
  11. Ons is nie almal so nie
  12. Klippe wat val
  13. Tien duisend ton 
  14. Kansel
  15. Die intermissie
  16. Babbelagtig
  17. 3 Susters
  18. Deurmekaar
  19. My mense is die kluts kwyt
  20. Johhny Boskak is feeling funny
  21. Stof
  22. Raak
  23. The Borrow Pit
  24. Sky en Czech
  25. In Slavenhuis 39
  26. Klip Kween 
  27. Carpets
  28. Toe ek twintig was 
  29. Musiek en liriek – 40 jaar later
  30. Babbelagtig

Sanlam Musiekfees

  1. Katrina
  2. Albert Hammond
  3. Bombshelter Beast
  4. Jazz in die Visuele Kunste-vierkant
  5. Lepeltjie vol snare  

Klassieke Musiek

  1. Nellie du Toit-huldigingskonsert
  2. Olga Kern-klavieruitvoering
  3. Verdi se Requiem 
  4. Universiteit Stellenbosch Simfonieorkes

Kindertoneel

  1. Kwathi ke kaloku 
  2. Met of sonder woorde 
  3. Die bul die wil nie
  4. Lollos & Lettie, 10 jaar basaar
  5. Makroman
  6. Tjiff en Tjaff lll

*Vir verdere inligting oor hierdie jaar se Woordfees, lees hierdie onderhoud met Saartjie op LitNet