Waar maag en siel verkwik word

Waar maag en siel verkwik word

Ons restaurantskrywer, KERNEELS BREYTENBACH, het gaan aansit in Drum, ’n nuwe eetplek wat onlangs deur twee bekende musiekmense in Dorpstraat geopen is.